Trending Bestseller

'n Wyse Vrou

Erin Thiele

No reviews yet Write a Review
Paperback / softback
04 May 2021
$39.00
Ships in 3-5 business days
Hurry up! Current stock:

Vandat sy Herstel Ministeries Internasionaal gestig het, 'n aanlynse ministerie vir vrouens het, Erin Thiele die harte van duisende vrouens om die wêreld geraak. Haar liefde vir die Here, en haar toewyding om die ontoegewende Woord van God te volg, is duidelik aan almal wat haar boeke gelees het, haar ontmoet het, of haar persoonlik ken. Waar het jy jou lewe gebou? Jesus het vir ons gesê dat net die lewens gebou op Hom, die Rots, sal staan wanneer die reën kom, nie as hulle kom in die vrom van 'n siekte of dood in jou familie nie, fanansiële moeilikhede, of jou man wat jou verlaat. Di is ons hoop dat jy, deur hierdie boek te lees, sal kies om die wee van die wêreld weg te sit en die Here op 'n meer intieme manier te leer ken deur hom na te streef en te vertou in elke aspek van jou lewe. Waar het jy jou lewe gebou? "n Wyse Vrou werksboek-soveel hulp en hoop!" Michelle in Wisconsin "Ek het hierdie boek heeltemal ongelooflik gevind omdat ek finaal die foute gesien het wat ek besig was om te maak. Hierdie boek is 'n moet vir elke vrou na die Herstel Jou Huwelik boek. Prys God ek is nou herstel NA ons egskeiding!" Hilary in South Africa "Ek beveel hierdie boek aan enige iemand wat getroud is of wie ooit wil trou. Dit het my gehelp om te leer hoe om 'n godelike vrou te wees. So baie van die prinsiepe kan vir al ons verhoudings toegapas word, nie net ons huwelike nie. Die bibliese prinsiepe daarin was nuut vir my omdat ek so afgewater was deur die wee van die wêreld." Stephanie in Kansas

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

$39.00
Ships in 3-5 business days
Hurry up! Current stock:

'n Wyse Vrou

$39.00

Description

Vandat sy Herstel Ministeries Internasionaal gestig het, 'n aanlynse ministerie vir vrouens het, Erin Thiele die harte van duisende vrouens om die wêreld geraak. Haar liefde vir die Here, en haar toewyding om die ontoegewende Woord van God te volg, is duidelik aan almal wat haar boeke gelees het, haar ontmoet het, of haar persoonlik ken. Waar het jy jou lewe gebou? Jesus het vir ons gesê dat net die lewens gebou op Hom, die Rots, sal staan wanneer die reën kom, nie as hulle kom in die vrom van 'n siekte of dood in jou familie nie, fanansiële moeilikhede, of jou man wat jou verlaat. Di is ons hoop dat jy, deur hierdie boek te lees, sal kies om die wee van die wêreld weg te sit en die Here op 'n meer intieme manier te leer ken deur hom na te streef en te vertou in elke aspek van jou lewe. Waar het jy jou lewe gebou? "n Wyse Vrou werksboek-soveel hulp en hoop!" Michelle in Wisconsin "Ek het hierdie boek heeltemal ongelooflik gevind omdat ek finaal die foute gesien het wat ek besig was om te maak. Hierdie boek is 'n moet vir elke vrou na die Herstel Jou Huwelik boek. Prys God ek is nou herstel NA ons egskeiding!" Hilary in South Africa "Ek beveel hierdie boek aan enige iemand wat getroud is of wie ooit wil trou. Dit het my gehelp om te leer hoe om 'n godelike vrou te wees. So baie van die prinsiepe kan vir al ons verhoudings toegapas word, nie net ons huwelike nie. Die bibliese prinsiepe daarin was nuut vir my omdat ek so afgewater was deur die wee van die wêreld." Stephanie in Kansas

Customers Also Viewed

Buy Books Online at BookLoop

Discover your next great read at BookLoop, Australiand online bookstore offering a vast selection of titles across various genres and interests. Whether you're curious about what's trending or searching for graphic novels that captivate, thrilling crime and mystery fiction, or exhilarating action and adventure stories, our curated collections have something for every reader. Delve into imaginative fantasy worlds or explore the realms of science fiction that challenge the boundaries of reality. Fans of contemporary narratives will find compelling stories in our contemporary fiction section. Embark on epic journeys with our fantasy and science fiction titles,

Shop Trending Books and New Releases

Explore our new releases for the most recent additions in romance books, fantasy books, graphic novels, crime and mystery books, science fiction books as well as biographies, cookbooks, self help books, tarot cards, fortunetelling and much more. With titles covering current trends, booktok and bookstagram recommendations, and emerging authors, BookLoop remains your go-to local australian bookstore for buying books online across all book genres.

Shop Best Books By Collection

Stay updated with the literary world by browsing our trending books, featuring the latest bestsellers and critically acclaimed works. Explore titles from popular brands like Minecraft, Pokemon, Star Wars, Bluey, Lonely Planet, ABIA award winners, Peppa Pig, and our specialised collection of ADHD books. At BookLoop, we are committed to providing a diverse and enriching reading experience for all.