Trending Bestseller

Lodene

'n Ware Verhaal

June Botha

No reviews yet Write a Review
Paperback / softback
13 September 2020
$34.00
Ships in 3-5 business days
Hurry up! Current stock:

Lonika, 'n jong vrou, het haar hart verloor op dié van 'n gesiene sakeman, Wilhelm. "Verlief en verlore," sou Stephan skouerophalend met 'n strak gesig sê, terwyl hy hulpeloos toesien hoedat sy broer, Wilhelm, oornag verander in 'n ongenaakbare, gevoellose, eggenoot wat die lewe van sy ongebore baba op agterbakse wyses probeer beëindig. Lonika se lewe word 'n marteling tussen leuens en hartelose brutaliteit.  Weereens moes Lonika op die dorsvloer van naakbare onderhandelinge staan. "'n Lewe vir 'n lewe, Heer?" bedel sy, smeek sy totdat haar liggaam, opgekrul teen die koue vloer, snikkend boedel oorgee.  'n Lewe word geneem, 'n Lewe word gegee - maar teen 'n prys. Weereens moes Lonika op die dorsvloer van naakbare onderhandelinge staan. " 'n Lewe vir 'n lewe, Heer," bedel sy, smeek sy totdat haar liggaam, opgekrul teen die kouer vloer, snikkend boedel oorgee. "Lodene moet jy haar noem," hoor Lonika die verpleegster se sagte stem oor haar willose liggaam streel.

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

$34.00
Ships in 3-5 business days
Hurry up! Current stock:

Lodene

$34.00

Description

Lonika, 'n jong vrou, het haar hart verloor op dié van 'n gesiene sakeman, Wilhelm. "Verlief en verlore," sou Stephan skouerophalend met 'n strak gesig sê, terwyl hy hulpeloos toesien hoedat sy broer, Wilhelm, oornag verander in 'n ongenaakbare, gevoellose, eggenoot wat die lewe van sy ongebore baba op agterbakse wyses probeer beëindig. Lonika se lewe word 'n marteling tussen leuens en hartelose brutaliteit.  Weereens moes Lonika op die dorsvloer van naakbare onderhandelinge staan. "'n Lewe vir 'n lewe, Heer?" bedel sy, smeek sy totdat haar liggaam, opgekrul teen die koue vloer, snikkend boedel oorgee.  'n Lewe word geneem, 'n Lewe word gegee - maar teen 'n prys. Weereens moes Lonika op die dorsvloer van naakbare onderhandelinge staan. " 'n Lewe vir 'n lewe, Heer," bedel sy, smeek sy totdat haar liggaam, opgekrul teen die kouer vloer, snikkend boedel oorgee. "Lodene moet jy haar noem," hoor Lonika die verpleegster se sagte stem oor haar willose liggaam streel.

Customers Also Viewed

Buy Books Online at BookLoop

Discover your next great read at BookLoop, Australiand online bookstore offering a vast selection of titles across various genres and interests. Whether you're curious about what's trending or searching for graphic novels that captivate, thrilling crime and mystery fiction, or exhilarating action and adventure stories, our curated collections have something for every reader. Delve into imaginative fantasy worlds or explore the realms of science fiction that challenge the boundaries of reality. Fans of contemporary narratives will find compelling stories in our contemporary fiction section. Embark on epic journeys with our fantasy and science fiction titles,

Shop Trending Books and New Releases

Explore our new releases for the most recent additions in romance books, fantasy books, graphic novels, crime and mystery books, science fiction books as well as biographies, cookbooks, self help books, tarot cards, fortunetelling and much more. With titles covering current trends, booktok and bookstagram recommendations, and emerging authors, BookLoop remains your go-to local australian bookstore for buying books online across all book genres.

Shop Best Books By Collection

Stay updated with the literary world by browsing our trending books, featuring the latest bestsellers and critically acclaimed works. Explore titles from popular brands like Minecraft, Pokemon, Star Wars, Bluey, Lonely Planet, ABIA award winners, Peppa Pig, and our specialised collection of ADHD books. At BookLoop, we are committed to providing a diverse and enriching reading experience for all.