Trending Bestseller

KRONIEK VAN DONKERHOEK

die verhaal van 'n plaas gedurende Apartheid en daarna

KEES VAN DIJKHORST

No reviews yet Write a Review
Paperback / softback
01 June 2020
$28.00
In Stock: Ships in 3-5 Days
In Stock: Ships in 7-9 Days
Hurry up! Current stock:

Die end van die twintigste eeu het die einde gesien van wat breedweg genoem word die apartheidsbestel. Vir die Afrikanervolk was dit traumaties. Baie is landuit. Van die agtergeblewenes het skepties-gelate die nuwe bestel aanvaar en gewerk aan 'n nuwe verhouding met hul swart landgenote. Ander kon die verandering nie hanteer nie en het verbitterd oor die gewaande volksverraad en die nuwe onregte bly broei. Soos 'n sluimerende vulkaan.  Die foutlyne het families, vriende en rassegroepe onheelbaar verdeel.

Die roman KRONIEK VAN DONKERHOEK  is die verhaal van die Vorsters en hul erfplaas oor meer as  twee dekades met die oorgang van apartheid na demokrasie. Inherent goeie mense, wie se sienings en vooroordele onvermydelik tot konflik en uiteindelike ondergang lei.

Die platorand van  Mpumalanga met sy deinserige vergesigte, wuiwende grashalms, suisende denne,  bosbrande en  veediefstal is die agtergrond waarteen vals grondeise en 'n stryd om besitreg lei tot rassetwis en moord.  Die patriarg Jaap Vorster kan hom nie versoen  nie met die smaad die familie aangedoen deur sy seun Pieter, wat trou met Johanna Dlamini , dogter van die voorman.  Gelok deur 'n bosbrand word Jaap vermoor deur die voorman se seun, 'n opgeleide kader.  Pieter neem die bosbouboerdery oor en word onregverdig veroordeel vir die moord op sy vrou se ander broer. Voortvlugtig vir die gereg probeer Pieter sy vrou oortuig van sy onskuld.

Knaend op die spoor bly inspekteur Khumalo wat die skandvlek van die ontsnapping wil uitwis en eers in die Appèlhof teenoor die voortvlugtige te staan kom. Die sittings van die Rondgaande Hof te Piet Retief en die Appèlhof in Bloemfontein word met fyn insig uitgebeeld en die strydende regslui met 'n tikkie humor geskets.

Die aksievolle spanningsroman  het as somber agtergrondmusiek die veelkantige onoplosbare grondkwessie.

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

$28.00
In Stock: Ships in 3-5 Days
In Stock: Ships in 7-9 Days
Hurry up! Current stock:

KRONIEK VAN DONKERHOEK

$28.00

Description

Die end van die twintigste eeu het die einde gesien van wat breedweg genoem word die apartheidsbestel. Vir die Afrikanervolk was dit traumaties. Baie is landuit. Van die agtergeblewenes het skepties-gelate die nuwe bestel aanvaar en gewerk aan 'n nuwe verhouding met hul swart landgenote. Ander kon die verandering nie hanteer nie en het verbitterd oor die gewaande volksverraad en die nuwe onregte bly broei. Soos 'n sluimerende vulkaan.  Die foutlyne het families, vriende en rassegroepe onheelbaar verdeel.

Die roman KRONIEK VAN DONKERHOEK  is die verhaal van die Vorsters en hul erfplaas oor meer as  twee dekades met die oorgang van apartheid na demokrasie. Inherent goeie mense, wie se sienings en vooroordele onvermydelik tot konflik en uiteindelike ondergang lei.

Die platorand van  Mpumalanga met sy deinserige vergesigte, wuiwende grashalms, suisende denne,  bosbrande en  veediefstal is die agtergrond waarteen vals grondeise en 'n stryd om besitreg lei tot rassetwis en moord.  Die patriarg Jaap Vorster kan hom nie versoen  nie met die smaad die familie aangedoen deur sy seun Pieter, wat trou met Johanna Dlamini , dogter van die voorman.  Gelok deur 'n bosbrand word Jaap vermoor deur die voorman se seun, 'n opgeleide kader.  Pieter neem die bosbouboerdery oor en word onregverdig veroordeel vir die moord op sy vrou se ander broer. Voortvlugtig vir die gereg probeer Pieter sy vrou oortuig van sy onskuld.

Knaend op die spoor bly inspekteur Khumalo wat die skandvlek van die ontsnapping wil uitwis en eers in die Appèlhof teenoor die voortvlugtige te staan kom. Die sittings van die Rondgaande Hof te Piet Retief en die Appèlhof in Bloemfontein word met fyn insig uitgebeeld en die strydende regslui met 'n tikkie humor geskets.

Die aksievolle spanningsroman  het as somber agtergrondmusiek die veelkantige onoplosbare grondkwessie.

Customers Also Viewed

Buy Books Online at BookLoop

Discover your next great read at BookLoop, Australiand online bookstore offering a vast selection of titles across various genres and interests. Whether you're curious about what's trending or searching for graphic novels that captivate, thrilling crime and mystery fiction, or exhilarating action and adventure stories, our curated collections have something for every reader. Delve into imaginative fantasy worlds or explore the realms of science fiction that challenge the boundaries of reality. Fans of contemporary narratives will find compelling stories in our contemporary fiction section. Embark on epic journeys with our fantasy and science fiction titles,

Shop Trending Books and New Releases

Explore our new releases for the most recent additions in romance books, fantasy books, graphic novels, crime and mystery books, science fiction books as well as biographies, cookbooks, self help books, tarot cards, fortunetelling and much more. With titles covering current trends, booktok and bookstagram recommendations, and emerging authors, BookLoop remains your go-to local australian bookstore for buying books online across all book genres.

Shop Best Books By Collection

Stay updated with the literary world by browsing our trending books, featuring the latest bestsellers and critically acclaimed works. Explore titles from popular brands like Minecraft, Pokemon, Star Wars, Bluey, Lonely Planet, ABIA award winners, Peppa Pig, and our specialised collection of ADHD books. At BookLoop, we are committed to providing a diverse and enriching reading experience for all.